Hallo Chris
Ons het jul by “Black Swan” restaurant na i vertoniing by KKNK laasjaar ontmoet.
Buiten jul fenomenale optredes het iets wat net een aand op TV opgekom het ,my baie getref.:
Die lied wat jul geneurie het (wat nog iin wording was ))vir die vrou aan wie die Hollywoodplek behoort wat soms aan jul kostuums vir vertonings uithuur.
Die neurie van i lied wat jul besig was om spesiaal vir haar te maak,die oomblik se mooi harmonie in jul stemme en haar reaksie daarop ,verbaas ,bly,ontroer.
was “magic!”Dit was net julle drie se oomblik!!

Jy het die gawe om musiek te maak! en mens kan sien jy geniet dit ook. Altyd 'n lekkerte om na jou albums te luister :)
Jy het die gawe om musiek te maak! en mens kan sien jy geniet dit ook. Altyd 'n lekkerte om na jou albums te luister
Hi Chris
Vir die eerste keer vandag Die Gelofte gesien - ek het geen woorde om dit te beskryf nie, jy bring my terug na dae toe ek onoorwinlik was , weermag dae. Wel gedaan, dit is waarlik die beste snit wat ek in 'n lang tyd gehoor het en dit is so waar! Absoluut perfek!!!

Saw your show last night in Die Boer with Riaan. You've been an inspiration to a lot of people over many years. Thank you Chris and Riaan for 21 years (and more) of talent and genius. Love is big.

Gister weer genoten van jullie in Winsum, bedankt! En prachtige liedjes op de nieuwe cd. Hopelijk tot volgend jaar!

I miss "Boo!"
I miss "Boo!"
Ek is altyd sielsgelukkig wanneer ek na jou musiek luister.

Happy birthday!!
Happy birthday!!
Jy bly maar my gunsteling
Jy bly maar my gunsteling
Baie dankie Chris en Leonie vir 'n amazing aand in Purmerend. 'n Belewenis voorwaar. Sal in 'n oogwenk die trippie weer doen om julle te sien.